Studiewerkgids: Lien se lankstaanskoene Graad 12 E.

Товар

2 051  ₽
Studiewerkgids: Lien se lankstaanskoene Graad 12 E.

Доставка

  • Почта России

    от 990 ₽

  • Курьерская доставка EMS

    от 1290 ₽

Характеристики

Артикул
12610016268
Состояние
Новый
Tytuł
Best Books Studiewerkgids: Lien se lankstaanskoene vir Gr 12 EAT
Autor
Ilna Stander
Nośnik
ebook
Język publikacji
inny
Format
epub
Wydawnictwo
inne

Описание

PRZEDMIOTEM OFERTY JEST KOD DOSTĘPOWY DO KSIĄŻKI ELEKTRONICZNEJ (EBOOK)

KSIĄŻKA JEST DOSTĘPNA NA ZEWNĘTRZNEJ PLATFORMIE. KSIĄŻKA NIE JEST W POSTACI PLIKU.

Studiewerkgids: Lien se lankstaanskoene Graad 12 E

Best Books Studiewerkgids: Lien se lankstaanskoeneHoe goed ken jy jou voorgeskrewe roman? Verstaan jy die inhoud en struktuur? Is jy reg om eksamen te skryf daaroor? Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Lien se lankstaanskoene, die voorgeskrewe roman vir Graad 12 Eerste Addisionele Taal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van die roman word hierin gedek – in taal wat leerders verstaan.Onthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word die hele tyd na die roman verwys.Wat maak ons studiewerkgidse anders?Hierdie studiewerkgids is deel van ’n reeks. Soos die naam se, is dit nie net ’n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook ’n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit maak hersiening vir die eksamen makliker en hou waardevolle notas bymekaar in een boek.Inhoud van hierdie studiewerkgids Volledige hoofstukopsommings in Afrikaans sowel as bondige opsommings in Engels. Onderrigvrae oor feite en begrip (met ’n variasie stelwyses asook denkvlakke wat by die antwoorde aangetoon word). Praktiese voorstelle vir mondelinge sowel as kort stelwerkstukke. Skryfhulp vir vraestel 3 deur uitvoerbare mini-skryfoefeninge. ’n Maklike hersieningsvasvra. ’n Omvattende lys van woorde en idiomatiese uitdrukkings met hulle Engelse ekwivalente.Alle studiewerkgidse in hierdie reeks is saamgestel volgens KABV-voorskrifte. Hierdie studiewerkgids sluit aan by Lien se lankstaanskoene, die goedgekeurde voorgeskrewe roman vir Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal. ’n Volledige antwoordstel is verkrygbaar by www.bestbooks.co.za. [HYPERLINK]

  • Autorzy: Ilna Stander
  • Wydawnictwo: NB Publishers
  • Data wydania: 2016
  • Wydanie: 1
  • Liczba stron:
  • Forma publikacji: ePub (online)
  • Język publikacji: afrykanerski
  • ISBN: 9781776070244
  • Titelblad
  • Oor die uitleg
  • Voorwoord
  • Voorspel
  • Hoofstuk 1: Geel en gelukkig
  • Hoofstuk 2: Jou standaard-skoolnommertjie
  • Hoofstuk 3: ’n Kakofonie van klanke
  • Hoofstuk 4: Die meesterstuk
  • Hoofstuk 5: Lientjie Lieflik
  • Hoofstuk 6: A change of scenery
  • Hoofstuk 7: Effens last season
  • Hoofstuk 8: Weird Maria
  • Hoofstuk 9: ’n Rus op die menu
  • Hoofstuk 10: Iets om die palaat te verfris
  • Hoofstuk 11: Julia Roberts sonder die mond
  • Hoofstuk 12: Die traandruppel
  • Hoofstuk 13: ’n Huis sonder ’n moeder
  • Hoofstuk 14: A change of scenery (régtig)
  • Hoofstuk 15: ’n Bottel Energade
  • Hoofstuk 16: Die Pussycat Dolls
  • Hoofstuk 17: Die afgevaardigde van Tibet
  • Hoofstuk 18: Tee en kaaskoek
  • Hoofstuk 19: Baie sterker as Camel Filters
  • Hoofstuk 20: Nuwe mense relax nou hier
  • Hoofstuk 21: Sjerrie vir die koue
  • Hoofstuk 22: Ietsie met chocolate vir poeding
  • Hoofstuk 23: Die welcome-home-Mammie-ding
  • Hoofstuk 24: Die toppie sonder bates
  • Hoofstuk 25: Halfprys is halfprys
  • Hoofstuk 26: Cheers op Binnelandse Sake
  • Hoofstuk 27: Die town clown
  • Hoofstuk 28: Something for the poor, my koning
  • Hoofstuk 29: Wat is sy van nou weer?
  • Hoofstuk 30: Die Grafsteensangers
  • Hoofstuk 31: Die corner sonder entertainment
  • Hoofstuk 32: Iets wat Picasso kon bedink het
  • Hoofstuk 33: Geldig vir dertig dae
  • Hoofstuk 34: Shopping is nie vir sissies nie
  • Hoofstuk 35: Werk dinge in Londen ook só?
  • Hoofstuk 36: Cool, sou ék se, actually
  • Hoofstuk 37: Koue goed in groot glase
  • Hoofstuk 38: Die ding met die kuif
  • Hoofstuk 39: Die besoek (1)
  • Hoofstuk 40: Die besoek (2)
  • Hoofstuk 41: ’n Bietjie kultuur
  • Naspel
  • Hersieningsvasvra
  • Karakter-letterspel
  • Woordverklarings
  • Antwoorde
  • Karakterletterspel: Moontlike antwoorde
  • Oor die boek
  • Oor die samesteller
  • Nog titels in die Best Books Studiewerkgidse-reeks
  • Kolofonbladsy

W tej ofercie kupujesz kod dostępowy umożliwiający dostęp do wskazanej treści. Kod umożliwia dostęp do treści za pomocą przeglądarki WWW, dedykowanej aplikacji iOS (Apple) ze sklepu App Store lub dedykowanej aplikacji Android ze sklepu Play. Kod oraz instrukcje otrzymasz pocztą elektroniczną niezwłocznie po zaksięgowaniu płatności. Brak możliwości pobrania pliku.

Na podstawie art. 38 pkt 13 Ustawy z dnia 30 maja 2014 roku o prawach konsumenta realizując kod dostępowy rezygnujesz z prawa do odstąpienia od umowy zawartej na odległość.

Typ licencji: licencja wieczysta.

BRAK MOŻLIWOŚCI POBRANIA PLIKU.

NIE PRZESYŁAMY PLIKÓW E-MAILEM.

Гарантии

  • Гарантии

    Мы работаем по договору оферты и предоставляем все необходимые документы.

  • Лёгкий возврат

    Если товар не подошёл или не соответсвует описанию, мы поможем вернуть его.

  • Безопасная оплата

    Банковской картой, электронными деньгами, наличными в офисе или на расчётный счёт.

Отзывы о товаре

Рейтинг товара 0 / 5

0 отзывов

Russian English Polish